Igwe T. Listings

  • product image

    2020 Echo Kunene

    Te koop: 2020 Echo Kunene Echo se vlagskipboswa @ R490 000. Baie goed toegerus met talle opsionele ekstras, waarvan twee sonpanele, gekoppel aan drie batterye, straks die vernaamste is. As albei dubbelbeddens opgemaak is, is die binneruim ongeveer 6 meter by kort duskant 2 meter groot met, as bonus, bogemiddelde kopruimte en hope pakplek. More

    Price: R550,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Igwe T.

    Khayelitsha Khayelitsha |
    View