Johan V. Listings

  • product image

    2022 Compass Seekoei 4 sleeper

    2022 Compass Seekoei 4 sleeper.

    Price: ZAR275,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Johan V.

    Kimberley Kimberley |
    View
  • product image

    Camper canopy vir Kia Hyundai

    Camper canopy vir Kia/Hyundai te koop. Slaap 3 (1 tent wat uitvou soos boskaravaan). Buitekombuis met mikrogolf, gasstoof, kroegie met kraan. Aircon, ruim pakplek in laaie onder canopy, beide kante slaan oop vir pakplek. Een kant kan toemaak. Baie netjiese opset. Prys R59 999. Kan besigtig in George Monteerkoste van kappie ingesluit in George (elektroniese dele uitgesluit) Bakkie is uitgesluit. 0812705163 Verkieslik nie messenger boodskappe nie asb Oproepe of watsapp

    Price: ZAR59,999

    Vehicle SellerPrivate Seller: Johan V.

    George George |
    View