Johannes P. Listings

  • 2008 M Benz Explorer Explorer

    R820,000 of naaste kontant aanbod! Mediese rede dwing my om op te hou kamp en te verkoop. 2008 Explorer M/Home met tent,gereed om die pad te vat ente kamp! Baie ekstras. Sleep 2009 Jimny. Beide voertuie lae Km. in baie goeie toestand! Belangstellendes kan my skakel of W/U by 082 714 1171,vir meer inligting! Hou asb.Beurtkrag in gedagte wanneer jy my wil skakel.

    Price: R820,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Johannes P.

    Kempton Park, Gauteng Kempton Park, Gauteng |
    View