Goeie more aan almal op die groep ek wou net laatweet ek verkoop hierdie 2018 Hilux Raider RB 2x4 Auto met baie extras soos die legend 55 wiele, Roll bar en nudgebar met n seil oor die agter bak Hierdie bakkie het net 134 000 kilos op die clock en ons laat gaan hom vir n baie lae R399 900 Diens record is beskikbaar Kontak gerus vir Jayden op 071 219 9936 vir meer inligting of fotos en videos N10 Motors let's get you on the road
Price: Contact Seller
Private Seller: Jayden C.