Gypsey Royale karavaan te koop
Price: ZAR92,000
Private Seller: Jan V.
Price: ZAR92,000
Private Seller: Jan V.
Mooi Gypsey Royale karavaan vir sy ouderdom Nog mooi. Vol dubbel tent met sy grondseil en penne. Nuwe spaarwiel , badkamer met wasbak en Porta Potti Nog nuut. Nuwe dubbeldeur yskas ingesit op 13 Maart 2024. LED ligte binne en buite. Bande Nog 80 present loop. Wil verkoop om kleiner te gaan sal ook ruling vir kleiner karavaan oorleef met dieselfde waarde. Wattsapp by 0824698147.
Price: R79,500
Private Seller: Jan V.
1996 Wilk Topaz baie mooi. 1 x voltent 1 x rally tent met sy panele Towbar 1 x nuwe spaarwiel 1 x grondnet 1 x nuwe dubbel deur yskas Nuwe bande op. Roofsurround seil nuut ingesit Remsisteem nuut vervang Gesnyde Van Dyk mat volgens die vloerplan vir gebruik in winter Radio See more
Price: R89,500
Private Seller: Jan V.