Jim S. Listings

  • SELLER LISTING

    Ford fiesta 1.4 petrol te koop,in netjiese toestand binne en buite.Geen meganiese of elekroniese foute nie..baie minimaal aandag nodig aan die paint.Tyres baie netjies,diens rekord op datum,lisensie op datum en papierwerk.. diens boek gestamp.Central locking plus eksta sleutel. As belangstel kontak gerus prys is onderhandelbaar.. 0786908420

    Price: Contact Seller

    Vehicle SellerPrivate Seller: Jim S.

    South Africa South Africa |
    View