1979 Vespa P150x
1979 Vespa p150x . Volledige restorasie gedoen paar jaar terug. Nuwe bande . Puik toestand. Vir die versamelaar. Slaap onder laken. Hartseer verkoop.
Price: ZAR60,000
Private Seller: Ockert S.