2012 Sprite SP Tourer
2012 Sprite SP Tourer, baie skoon, netjiese volledige karavaan, alles werk en reg om te kamp. Het 60l watertenk, geyser en buite stort. Kameeldrift Oos Roodeplaat dam Area 083/263*6064 Skakel of WhatsApp
Price: ZAR160,000
Private Seller: OutdoorJunction B.