Mariska V. Listings

  • product image

    2007 Sprite Swing karavaan

    2007 Sprite Swing karavaan. Gediens en geseel. Yskas/vrieskas, mikrogolf. Vol tent, rally tent. Buite kombuis met plate en wasbak. Eet hoek verander in n bed. Wasbakkie binne in karavaan. Eilandbed. Kamp gereed. Papiere in orde en lisensie op datum. Uitenhage 0845333482

    Price: R110,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Mariska V.

    Port Port |
    View