2022 Toyota 2 Liter Petrol bakkie
Uitmuntende kondisie. Eienaar het self die bakkie bestuur. Radio en Aircon. Bak is gerubberize. Agter klap nog nooit gebruik. Indien jy belangstel kontak my 0834479862
Price: ZAR290,000
Private Seller: Ntombi Z.