Jurgens Fleetline 2008
Jurgens Fleetline 2008 In baie goeie kondisie. Word onderdak , met 'n "cover", gestoor. Vol modulre tent met kant seile. Rally tent. Aircon - Diakin 1200BTU Groot yskas. Grondseile. Karavaan "cover". R145 000 Kontak Johan by 0761914782.
Price: ZAR145,000
Private Seller: Seun R.