Pieter V. Listings

  • product image

    1978 Jurgens Superieur 600B te koop.

    Baie netjiese / oorspronklike toestand binne en buite. Nuwe bande en lisensie is op datum. Karavaan staan in Klerksdorp. Kontak my gerus vir enige verdere navrae. Stephen 083 627 6924

    Price: R25,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Pieter V.

    Klerksdorp Klerksdorp |
    View