Jurgens fleetline L 2000 model
Price: ZAR105,000
Private Seller: Rita F.
Price: ZAR105,000
Private Seller: Rita F.
Pragtige karavaan. Goed opgepas. Aircon, movers, groot yskas- vrieskas, mikrogolf. Nuwe jockey wiel. Nuwe sterk 12V battery. Nuwe upholstery. Nuwe seil v opslaandak. Volledige tent, rally tent en grondseil. Lisensie op datum.Rede v verkoop: As pensionaris sien ek nie meer kans v sleep nie.Kontak R Fouche by 083 320 7373.
Price: Contact Seller
Private Seller: Rita F.