Off Trax kampwa
Off Trax, Outplay, "off road" kamp sleepwa, 2015 model, die volgende byvoegings tot die basiese een is gedoen. * Dubbele batterystelsel * "Led" liggies in elke kompartement asook oral in die tent. * "Add a room" met 'n palestelsel wat dit 100 % stewig maak, dis groot genoeg vir 2 enkelbedjies en nog vloerruimte vir tasse. * Die kombuis afgerond met More
Price: ZAR94,000
Private Seller: Tanya D.