2006 Sprite Splash Karavaan te koop
Hierdie familie karavaan is in 'n baie goeie toestand. Slaap 4. Geen houtvrot. Lisensie op datum. Onder dak gestoor. Voltent Groot yskas / vrieskas Gasstoof en gasbottel Buite kombuis Mikrogolfoond Eilandbed met Bamboo matras Binne en buite wasbak met waterpomp en 20 L waterkan Spaarwiel Grondseil x1 Tentpale en penne More
Price: ZAR125,000
Private Seller: Susan D