
Caravette 5
1991-model Caravette 5 te koop. Aanvanklik aangeskaf vir n projek maar kry nie tyd daarvoor nie. Tente is by. Prys onderhandelbaar. Skakel 0827727134
Price: ZAR20,000
Private Seller: Cois M