
1970 Opel Kadett 1200L
Ek adverteer en verkoop die karretjie namens die bejaarde eienaar. Dit het voor heen aan sy ouers behoort. Die kar is in 'n relatiewe goeie toestand vir sy ouderdom, met bietjie slytasie hier en daar , asook 'n roesplek of twee. Die clutch, driving shaft, asook ratkas en diff mountings is nuut oorgedoen. Die bladvere en rubbers by die voorsuspensie, asook alle skokbrekers is vervang. Lisensie en papiere is op datum Bel of watsap, moet asb nie messenger, my op 081 858 3750
Price: ZAR44,000
Private Seller: Chasing C