Monica Y. Listings Page 2

  • product image

    Bmw Combo

    Green and Black spin bmw:Engine is running with V8 Lexus comes with 8 extra rims with tyres.

    Price: R40,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Monica Y.

    9481 9481 |
    View
  • product image

    Bmw combo

    Price: R40,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Monica Y.

    9481 9481 |
    View
  • product image

    Sprite Sport Karavaan

    Sprite Sport Karavaan tekoop het al sy tente met yskas en gasstoof in tekoop vir R35000.Hyt papiere en is op di pad.Karavaan is nog baie mooi vir meer info 0633452962.Prys is bietjie onderhandelbaar

    Price: R35,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Monica Y.

    9481 9481 |
    View
  • product image

    Caddy bakkie 2L

    Caddy bakkie tekoop of teruil nog baie mooi.Dis n inklim en ry hyt papiere en is op di pad.Hyt voor nuwe tyres op agter ook nog reg vir meer info 0633452962/0621967146

    Price: R35,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Monica Y.

    9481 9481 |
    View
  • product image

    Opel Astra 2L

    Opel Astra 2L tekoop hyt nuwe bande op voor en agter dis n inklim en ry.Hyt papiere en is op di pad vir meer info kontak 0633452962/0621967146

    Price: R32,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Monica Y.

    Welkom Welkom |
    View
  • product image

    Caddi bakkie 2L

    Caddi bakkie tekoop nog baie mooi.Dis n inklim en ry hyt papiere en is op di pad.Hyt voor nuwe tyres op agter ook nog reg vir meer info 0633452962/0621967146

    Price: R38,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Monica Y.

    Welkom Welkom |
    View
  • product image

    Ford Bakkid

    Ford bakkie tekoop vir R25000 onderhandelbaar.Bakkie het klein foutjies maar niks wat mens ni kan regmaak.Hy start en ry vir meer info 0633452962

    Price: R25,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Monica Y.

    9481 9481 |
    View
  • 2 x E36 Bmw 325

    BAIE DRINGENDE VERKOOP???2x e36 Bmw 325 tekoop al 2 is projek karre wat net kla gemaak moet word(Kani hul kla maak weens finansies ni) een van hul is n bakkie hyt papiere di ander een het ni papiere kan kla gemaak word of as parte gebruik word.Ekt n video waar di een ry vir meer info kontak 0633452962/0621967146.

    Price: R18,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Monica Y.

    9481 9481 |
    View
  • product image

    Ssangyong Musso

    Ssangyong Musso tekoop of teruil.Dis n inklim en ry.Sy papierwerk is reg.Sy drywer seat kort aandag en agter n klein skeer verder is als reg.0633452962 of 0621967146

    Price: R28,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Monica Y.

    9481 9481 |
    View
  • product image

    Mazda 626

    Mazda 626 tekoop papiere het weggeraak.Dis n inklim en ry.

    Price: R18,500

    Vehicle SellerPrivate Seller: Monica Y.

    9481 9481 |
    View
  • product image

    Uno 1100 fire

    Uno 1100 fire tekoop vir R22500 dis n inklim en ry papiere en op di pad.Vir meer info 0633452962

    Price: R22,500

    Vehicle SellerPrivate Seller: Monica Y.

    9481 9481 |
    View
  • product image

    Golf 1.8

    Golf 1.8 tekoop.Hy start en ry,binne en buite nog mooi.Papierwerk is reg.0633452962/0621967146 Naaste kontant offer sal aanvaar word

    Price: R22,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Monica Y.

    Welkom Welkom |
    View
  • product image

    Ford KA

    2006 Ford KA tekoop met 200000km op.Hys baie lig op brandstof dis n inklim en ry.Sy papierwerk is reg.0633452962

    Price: R38,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Monica Y.

    9481 9481 |
    View
  • product image

    E36 328i Body

    E36 328i body kort enjin en ratkas. Body is bja mooi en skoon niks papiere ni was n projeck kar kan 0633452962 of 0621967146

    Price: R8,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Monica Y.

    Welkom Welkom |
    View
  • product image

    Chico Golf 1.4

    1998 Chico Golf 1.4 tekoop of teruil.Hyt n nuwe waterpomp op nuwe carborator nuwe distibutor sy bande is nuut di Golf is nog baie mooi is n inklim en ry.Sy papiere is reg en hys op di pad tot volgende jaar..0633452962/0621967146

    Price: R35,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Monica Y.

    9481 9481 |
    View
  • product image

    Uno 1100

    Uno 1100 tekoop dis n inklim en ry het papiere en is gedealer stock di prys is onderhandelbaar kan my kontak 0633452962

    Price: R28,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Monica Y.

    Welkom Welkom |
    View
  • product image

    Pajero Blister Fender 3.5

    TOETS DIE WATER!!!Pajero Blister Fender 3.5 tekoop of teruil.Hyt papiere en is op di pad kort net tlc op di body naaste kontant offer sal aanvaar word dis n inklim en ry.0633452962/0621967146

    Price: R35,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Monica Y.

    Welkom Welkom |
    View
  • product image

    Spin Bmw

    Spin Bmw met n 1uz non vvti 4.0 V8 Lexis engine in.Hy kort n clutch master cylinder dan moet di radiator gefit word.Daars baie extra parte.DIS N ONVOLTOOIDE PROJEK WAT NET KLA GEMAAK MOET WORD.Hys teruil ook.Kan my bel of whatsupp 0621967146/0633452962

    Price: R18,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Monica Y.

    9481 9481 |
    View
  • product image

    Nissan 1400 bakkie

    Nissan 1400 bakkie with an ca18det twin cam 16v turbo engine. Engine is done up very strong and well. Head is gasflowed and port its got 750cc injectors in and runs on dicktator fuelmanagement. Bakkie is dyno on 0.5 bar boost Its got an gt 35 turbo big intercooler and makes nice kw on the dyno it made 211kw on 50/50 mix and runs now on pump fuel making 198kw bakkie is very nice and clean nothing to spent sell or swap for bigger turbo toy or somthing els.0633452962/0621967146

    Price: R75,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Monica Y.

    9481 9481 |
    View
  • product image

    Volkswagen Caddy

    2011 Volkswagen Caddy tekoop met baie lae kilos op dis n diesel dis n inklim en ry hyt papiere en is op di pad.Prys is bietjie onderhandelbaar vir meer info kontak 0633452962

    Price: R98,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Monica Y.

    Welkom Welkom |
    View
  • product image

    Nissan 1400

    Nissan 1400 tekoop met papiere en op di pad ry daagliks met hom.Hyt n 4 spoed ratkas en engine is reg.0633452962

    Price: R32,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Monica Y.

    9481 9481 |
    View
  • product image

    Ford Rustler Bakkie

    Ford Rustler Bakkie tekoop met papiere en op di pad dis n start en go.Hys baie mooi binne en buite.Hyt n canopy ook selfde kleur as di bakkie kan my whatsupp of bel 0633452962..

    Price: R35,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Monica Y.

    9481 9481 |
    View
  • product image

    Uno Fire

    Uno Fire tekoop in n baie goeie kondisie baie lig op brandstof het papiere en is op di pad dis m inklim en ry..0633452962

    Price: R25,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Monica Y.

    9481 9481 |
    View
  • product image

    Jetta 2 Gl.i 1.8

    1992 Jetta 2 Gl.i 1.8 tekoop hyt papiere en is op die pad tot volgende jaar.Hys baie lig op brandstof.Dis inklim en ry,hys nog baie mooi binne en buite..0633452962

    Price: R32,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Monica Y.

    Welkom Welkom |
    View
  • product image

    Fiat Doblo Cargo

    2011 Fiat Doblo Cargo tekoop.Hyt papiere en is op di pad.Dis n inklim en ry niks om tespandeer ni.Kan 0633452962 vir meer inligting

    Price: R35,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Monica Y.

    9481 9481 |
    View
  • product image

    Velocity Golf

    2007 Velocity Golf tekoop of teruil vir iets groter.Hyt papiere en is op di pad baie lig op brandstof.Dis n inklim en ry vir meer info 0633452962/0621967146

    Price: R55,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Monica Y.

    Welkom Welkom |
    View
  • product image

    Jetta 2 CLi

    Jetta 2 CLi tekoop nog baie mooi binne en buite dis n inklim en ry hyt papiere en is op di pad..0633452962

    Price: R38,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Monica Y.

    Welkom Welkom |
    View
  • product image

    Piggy back

    Piggyback tekoop hys nuut oor gedoen HYT GEEN PAPIERE.Net erinstige kopers asb ni wat net vra is hy beskikbaar.Prys is bietjie onderhandelbaar..0633452962

    Price: R8,500

    Vehicle SellerPrivate Seller: Monica Y.

    9481 9481 |
    View
  • product image

    Volkswagen Caravelle T4 Tdi

    Volkswagen Caravelle T4 tdi tekoop.Di Caravelle start dan vrek hy wee ons verkoop hom "as is".Hys nog in n baie goeie toestand.Hyt papiere en is op di pad net erinstige kopers asb.0633452962.Dis tow away..

    Price: R35,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Monica Y.

    9481 9481 |
    View