
2016 Sprite Swing met R15000 se ekstras
R15 000 se ekstras!!!! Die 2016 Sprite Swing is in n uitstekende toestand en is beskikbaar by Alpha Karavane en het lugreling, Big 5 matras, Awning met sykante en voorpaneel en awning extention....n buite kombuis maak die lewe gemaklik!!!
Price: R199,900
Private Seller: Stefan V