
2015 Jurgens Xcape
Die karavaan kom standaard met 52L yskas en vrieskas, 20L gas en elek geyser, 60L water tenk, 2x gas kanne, 2x gerry kanne, 12+220v stelsel met ligte en plugs binne en buite, 2plaat gas stoof met kombuis buite as ook opwas area, warm en koue water punte aan byde kante buite, awnings aan byde kante. Baie kaste en groot bed binne, water level More
Price: R230,000
Private Seller: Caravan /