Tinus B. Listings

  • product image

    2007 Jurgens Penta

    In excellent condition , camp ready with lots of extras. New aircon, remote movers, new spare wheel, dubble ground sheets , standard tent with front roof , new battery. All poles, ropes and pegs. License up to date . Contact 0828935566 for more information

    Price: ZAR140,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Tinus B.

    Modimolle-Mookgophong Modimolle-Mookgophong |
    View
  • product image

    2008 Jurgens Classique

    Price: ZAR190,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Tinus B.

    Modimolle-Mookgophong Modimolle-Mookgophong |
    View
  • product image

    Fleetline 2010

    Jurgens Fleetline 2010 , soos nuut, altyd in toe garage gestoor. 100% kamp gereed. Aircon, vol tent met afdak slegs een keer gebruik, grondseil, spaarwiel, en opwas wat aan die wa pas. Verder het die woonwa 3 awnigs, een aan elke kant en een agter vir die opwas. Geen hout vrot of skade aan die wa. Inloop skokbreker onlangs vervang. Kontak 0828935566.

    Price: R169,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Tinus B.

    Moot Moot |
    View
  • product image

    Gypsey Romany 2009

    Gypsey Romany 2009, baie goeie toestand met Aircon, voltent met afdak met sykante vir voor. Grondseil, spaarwiel,pale penne , gasbottel . Kamp gereed , n regte gesins wa. Kontak 0828935566. R155000. Finansiering kan gereel word in Pretoria, South Africa.

    Price: R155,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Tinus B.

    Moot Moot |
    View
  • product image

    Karavaan tente

    BYGAANDE FOTO IS VAN MY NUWE TENT ..Ek het die volgende beskikbaar: Sprite Super Sport 1992 voltent met pale R1500. Kondisie redelik Sprite Super Sport 1992 rally tent met 2 sykantd en pale R3000. Kondisie goed. Rede vir verkoop, ek het vir my n nuwe modulere tent laat bou. Kan gestuur word met Postnet of kan in Pta afgehaal word. Kontak 0828935566

    Price: R12,345

    Vehicle SellerPrivate Seller: Tinus B.

    Moot Moot |
    View
  • product image

    2017 Jurgens Penta TDK

    Tonne ekstras, perfekte kondisie, 100% kamp gereed. Hierdie wa met al sy ekstras kom selde in die mark vir hierdie prys. Ingesluit: *Vol tent met 2 ekstra sykante *2x grondseile *Spaarwiel *Aircon *Movers *2 x silwer seile met voerings *Groot skadu net wat oor die silver seile span *17 ekstra pale, toue en penne vir die seile en skadunet *Ekstra See more

    Price: R275,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Tinus B.

    Moot Moot |
    View
  • product image

    Jurgens Expo 2010

    Very clean and well looked after caravan, complete with aircon, groundsheet, spare wheel, full tent with extra roof ( in total 3 roofs complete) with 2 extra sides. 100% camp ready. Just hook up and go. Contact 0828935566

    Price: R155,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Tinus B.

    Moot Moot |
    View
  • product image

    Jurgens Penta 2017 TDK

    Full house!! Movers, Aircon, grondseile, gasbottel, geyser, spaarwiel. Hierdie wa is 100% soos nuut, Vol modulere tent met ekstra sykante, kom met n dubbel silverseil en 16 ekstra pale en toue vir die seile. Haak en gaan kamp. Kontak 0828935566

    Price: R280,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Tinus B.

    Moot Moot |
    View
  • product image

    Jurgens Exclusive 2010

    2010 Exlusive in puik kondisie, aircon, voltent, spaarwiel grondseil , 100% kamp gereed. Baie goed geprys Kontak 0828935566

    Price: R250,000

    Vehicle SellerPrivate Seller: Tinus B.

    Moot Moot |
    View